NewsNewsBreaking News

Man se lyk na brand in veld gevind

Die lyk van 'n onbekende man is Sondagaand (1 Julie) omstreeks 20:00 onder 'n bos in 'n oop terrein naby Mareestraat gevind.

Die lyk van ‘n onbekende man is Sondagaand (1 Julie) omstreeks 20:00 onder ‘n bos in ‘n oop terrein naby Mareestraat gevind. 

Volgens Christiaan Haefele, bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die brandweer ‘n veldbrand onder bedwang gebring. ‘n Man wat besig was om die brandweer by te staan het die gruvonds gemaak. 

Paramedici van ER24 is ontbied waarna die man op die toneel dood verklaar is.

Dit blyk dat die man nie aan brandwonde geswyk het nie. Volgens Mpho Manyoba, polisiewoordvoerder, moet daar egter nog ‘n lykskouing gedoen word om die presiese oorsaak van die man se dood te bepaal. 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button