NewsNews

Ondersoek na “dooie vrou” in lykshuis wakker word

Die voorval waar 'n vrou wat deur paramedici as dood verklaar is, in lykshuis in CArletonville wakker geword het, word deur die departement van gesondheid ondersoek.

Die voorval waar ‘n vrou wat deur paramedici as dood verklaar is en in ‘n lykshuis in Carletonville wakker geword het, word deur die departement van gesondheid ondersoek.

Die vrou word tans in die Leratong hospitaal behandel. Die Herald se susterskoerant, Carletonville Herald, het bevestig dat beamptes van die departement verlede week Dinsdag (2 Julie) in dié dorp was om ondersoek in te stel. Die ongeluk waarin die vrou betrokke was is ook tans onderhewig aan ‘n polisieondersoek aangesien daar ander mense dood is. 

https://www.citizen.co.za/potchefstroom-herald/49899/dooie-vrou-word-carletonville-lykhuis-wakker/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button