NewsNews

Hier is jou feesprogram vir Aardklop 2018

Aardklop 2018 vind vanjaar van 2-7 Oktober plaas.

Die land se gunstelingfees, die Aardklop Nasionale Kunstefees, gaan binnekort weer Potchefstroom se strate kom versier met ’n kleurvolle kunste-sensasie.

Vanjaar se Aardklop-program is Dinsdagaand (17 Julie) by Two Owls gastehuis bekendgemaak en Potchefstromers het weer die geleentheid om heel eerste kaartjies vir die talle vertonings en produksies te koop.

Volg hierdie skakel om jou Aardklop program te kry:

Aardklop 2018 feesprogram

Hoewel kaartjieverkope landwyd eers op 23 Julie oopmaak, kan Potchefstromers reeds van Vrydag 20 Julie hul Aardklop kaartjies by Ticketpro se webblad koop deur gebruik te maak van die kode: PLAASLIK2018

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button