Buiteklub se gholfspelers weer bedrywig met verskeie kompetisies
Verskeie kompetisies is verlede week by die Buiteklub aangebied en die uitslae was soos volg: *Op Woensdag, 4 Julie het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied. Die wenners was: 1e – Daan van Vuuren met 39 punte 2e – Albert Britz met 39 punte 3e – Bertus Huisamen met 36 punte * Op Vrydag, 6 Julie …
Verskeie kompetisies is verlede week by die Buiteklub aangebied en die uitslae was soos volg:
*Op Woensdag, 4 Julie het die klub ‘n IPS-kompetisie aangebied.
Die wenners was:
1e – Daan van Vuuren met 39 punte
2e – Albert Britz met 39 punte
3e – Bertus Huisamen met 36 punte
* Op Vrydag, 6 Julie het Sonskynhoekie Kleuterskool hulle fondsinsamelingsdag by die klub aangebied. Die formaat was ‘n Beterbal met ‘n Scramble dryf.
Die wenners was:
1e – Anton van Rooyen en Christo Peens met 52 punte
2e – Boet Schoeman en Boeta du Preez met 49 punte
3e – Natie Klopper en Jan Hendrik Delport met 48 punte
*Op Saterdag, 7 Julie het die Wimpy Potchefstroom die klub se Monthly Medal geborg.
Die uitslae was soos volg:
A-afdeling: Frik de Beer met ‘n netto telling van 70, B-afdeling: Victor Havenga met ‘n netto telling van 70 en
C-afdeling: Dirk Dirkson met ‘n netto telling van 73.






