‘n Sinkhuisie het pas afgebrand in ‘n veld langs die Paryspad. Die veld is al reeds van vanoggend (26 Julie) af aan die brand. Paramedici van ER24 en die brandweer is tans op die toneel.
Die man wat in die sinkhuisie woon is nie beseer nie. Die veldbrand het intussen tot teenaan die pad versprei. Dit is nog onduidelik wat die brand veroorsaak het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



