NewsNews

Foto’s: Buchan bid vir Potchefstroom

Die It’s Time Potchefstroom byeenkoms was een wat omtrent 5000 Potchefstromers vir nog lank sal onthou waar die welbekende evangelis, Angus Buchan met gebed gelei het. Buchan het vanmiddag (Sondag, 9 September) op Olënpark’n boodskap van eenheid, veiligheid en deurbraak vir Potchefstromers gegee met die klem op die belangrikheid van gebed. Lees meer oor hierdie …

Die It’s Time Potchefstroom byeenkoms was een wat omtrent 5000 Potchefstromers vir nog lank sal onthou waar die welbekende evangelis, Angus Buchan met gebed gelei het.

Buchan het vanmiddag (Sondag, 9 September) op Olënpark’n boodskap van eenheid, veiligheid en deurbraak vir Potchefstromers gegee met die klem op die belangrikheid van gebed.

Lees meer oor hierdie byeenkoms in komende week se Potchefstroom Herald en hou die webtuiste dop vir meer foto’s.

Foto’s: Wouter Pienaar

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button