SportSport

Volkies se o.15 A’s behaal goeie oorwinning teen Gimmies

Saterdag was die groot derby-krieketwedstryd tussen Volkies en Gimmies se o.15A-spanne. Gimmies wen ‘n belangrike loot en kolf eerste op ’n moeilike blad. Gimmies teken 159 aan met Volkies se boulers wat hul baie goed van hul taak kwyt. Die beste boulers vir Volkies is John van Wyk met 2 vir 12, Stephan Fourie met …

Saterdag was die groot derby-krieketwedstryd tussen Volkies en Gimmies se o.15A-spanne. Gimmies wen ‘n belangrike loot en kolf eerste op ’n moeilike blad.
Gimmies teken 159 aan met Volkies se boulers wat hul baie goed van hul taak kwyt. Die beste boulers vir Volkies is John van Wyk met 2 vir 12, Stephan Fourie met 4 vir 51 en Ruben Crous met 4 vir 34.

Volkies se o.15A krieketspan se staatmakers: John van Wyk, Stephan Fourie, Ruben Crous en Reuben Malan. Foto: Verskaf
Volkies se o.15A krieketspan se staatmakers: John van Wyk, Stephan Fourie, Ruben Crous en Reuben Malan. Foto: Verskaf

Volkies behaal die wenlopies in die 45ste beurt op ’n baie moeilike blad. Volkies teken 161 vir 5 aan met Reuben Malan wat 39, Juan du Preez wat 29 en John van Wyk wat 20* aanteken.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button