NewsNews

Polisie waarsku Haaskraal-boere oor rondloper honde

’n Boer van Haaskraal het agt van sy skape verloor toe honde dit in die nag doodgebyt het.

’n Boer van Haaskraal het agt van sy skape verloor toe honde dit in die nag doodgebyt het.
Volgens polisiewoordvoerder ao. Mpho Manyoba, het die boer Saterdag 17 November omstreeks 01:30 honde op sy kleinhoewe hoor blaf.
Die boer is na buite om ondersoek in te stel, maar kon geen honde sien nie.
Die volgende oggend was agt van sy skape doodgebyt en nog ses ernstig beseer.
Sy sê dat boere in die omgewing op hul hoede moet wees vir moontlike aggressiewe rondloperhonde.
Die Herald kon teen spertyd nog nie kommentaar van die boer kry nie.

https://www.nbcarsales.co.za/
https://www.nbcarsales.co.za/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button