NewsNews

Rowers steek student met mes op Bult

Twee rowers het vroeg Sondagoggend (20 Januarie) 'n damestudent aan die NWU se Potchefstroomkampus met 'n mes gesteek.

Twee rowers het vroeg Sondagoggend (20 Januarie) ‘n damestudent aan die NWU se Potchefstroomkampus met ‘n mes gesteek.

Volgens polisiewoordvoerder ao. Mpho Manyoba, het die student saam met van haar vriendinne in Hoffmanstraat geloop waarna hulle deur twee mans voorgekeer is.

Dié mans het die groep vriendinne met messe gedreig.

Die student is twee keer met ‘n mes gesteek waarna  sy van haar selfoon en beursie beroof is.

Nog niemand is in hegtenis geneem nie.

*Lees meer in die week se Herald

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button