NewsNewsRegional News

Stella moorde: Bylsma twee lewenslange vonisse opgelê

Xander Bylsma (21) wat vroeër skuldig bevind is aan die moorde op Marna Engelbrecht en Sharnelle Hough in 2018 is vandag (7 Augustus) twee keer lewenslange gevangenisstraf opgelê berig Netwerk24  Die koshuismatrone het beide meisies in 2018 in die koshuis gevind. Marna is met ‘n drasak in die badkamer verwurg terwyl Sharnelle aan die trapreling …

Xander Bylsma (21) wat vroeër skuldig bevind is aan die moorde op Marna Engelbrecht en Sharnelle Hough in 2018 is vandag (7 Augustus) twee keer lewenslange gevangenisstraf opgelê berig Netwerk24 

Die koshuismatrone het beide meisies in 2018 in die koshuis gevind. Marna is met ‘n drasak in die badkamer verwurg terwyl Sharnelle aan die trapreling gehang het.

Sharnelle Hough (links) en Marna Engelbrecht (regs) is albei Saterdag (26 Mei 2018) vermoor. FOTOS: FACEBOOK

Regter Ronald Hendricks het bevind dat Bylsma die moord op sy eksmeisie, Sharnelle Hough, beplan het maar dat die moord op Marna Engelbrecht op die ingewing van die oomblik gepleeg is.

Volgens Netwerk24, het regter Hendricks bevind dat Bylsma se motief vir die moorde jaloesie en woede was.

Bylsma hou vol dat hy onskuldig is.

 

Ekskêrel van moord op twee meisies aangekla

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button