NewsRegional News
Vaalrivier-tragedie: Boot en laaste vier liggame gevind
VEREENIGING. – Die soektoeg na die ander vier mans wat Saterdagmiddag in die Vaalrivier verdrink het, is Sondagmiddag beëindig toe polisieduikers die boot en vier liggame aan wal gebring het. Vyf mense in totaal het hulle lewens in die tragedie verloor wat homself Saterdagmiddag laat naby Spider Valley afgespeel het. Volgens ooggetuies was daar sewe …
VEREENIGING. – Die soektoeg na die ander vier mans wat Saterdagmiddag in die Vaalrivier verdrink het, is Sondagmiddag beëindig toe polisieduikers die boot en vier liggame aan wal gebring het. Vyf mense in totaal het hulle lewens in die tragedie verloor wat homself Saterdagmiddag laat naby Spider Valley afgespeel het. Volgens ooggetuies was daar sewe mense aanboord toe die boot water begin inneem het. Die boot het omgeslaan en vyf van die sewe insittendes het verdrink. Duikers het Saterdag een liggaam gevind en Sondag vroeg hul soektog voortgesit.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



