Local newsNewsNews

Voormalige Aardklop baas vermis

Vermis

 

Daar word  gesoek na die 43-jarige mnr. Andries Vrey, ‘n DA-raadslid van Parys en voormalige hoof uitvoerende beampte van Aardklop,  wat vermis word.

Hy ry met ‘n silwerkleurige Mercedes Benz C200 met registrasienommer FCK762FS.

Toe hy die laaste keer gesien is het hy ‘n demin, T-hemp en tekkies gedra. Hy is  in Umdloti gesien op 23 Januarie en die laaste wat sy voertuig gesien is, was in Umhlanga.

Die laaste telefoniese kontak met hom was op 26 Januarie.

Enigeen wat moontlik weet waar mnr. Vrey is of enige inligting het word gevra om die Parys SAPD te skakel by (056) 816 2504 of (056) 816 2500.  

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button