NewsNews

Soetgebak met ‘n missie

Die dames van Cupcakes 4 Kids With Cancer het op nasionale Cupcake-dag (Saterdag, 25 September) besluit om hulle smullekker kreatiewe kolwyntjies (cupcakes) by die Karnaval by die Le Roux Sentrum in Maherrystraat uit te stal.

Die dames van Cupcakes 4 Kids With Cancer het op nasionale Cupcake-dag (Saterdag, 25 September) besluit om hulle smullekker kreatiewe kolwyntjies (cupcakes) by die Karnaval by die Le Roux Sentrum in Maherrystraat uit te stal.

Die Cupcakes 4 Kids with Cancer span is Natasha-Lee Hall, Angelique Hall (Potch organiseerder), Elmarieta van Niekerk (Potch organiseerder), Anne-Marie Hendrikse, Stephanie Benson en Danele van Niekerk.

Hierdie fondsinsamelings-inisiatief is goed deur die publiek ondersteun wat graag ‘n soetdingetjie wou geniet met die wete dat hulle tot ‘n groter doel bydra. Angelique Hall en Elmarieta van Niekerk is die Potchefstroomse organiseerders vir die Cupcakes of Hope Foundation.

Volgens Hall is daar ongeveer 800 cupcakes op die dag verkoop.

Foto’s: Wouter Pienaar

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button