NewsNews

Luiperds wil op sukses voortbou

"Ons moet beplan om op die medium en lang termyn in die Curriebeker premier afdeling te speel en kompeterend te wees," 

“Ons moet beplan om op die medium en lang termyn in die Curriebeker premier afdeling te speel en kompeterend te wees,” So het Mervyn Taylor, President van die Luiperds Rugbyunie, tydens sy presidensiele verslag, Donderdagaand (2 Desember) by die unie se algemene jaar vergadering gesê. Taylor het tydens sy verlag die personeel van die Luiperds vir hulle harde werk tydens ‘n baie moeilike jaar bedank. Administratiewe sake is hanteer en die verskeie portefeuljes se jaarverslae is ingedien. Alhoewel dit ‘n moeilike jaar was, het die unie deur deeglike beplanning hulle Klubligas voltooi en al hulle finansiële verpligtinge na kom. Erekleure is aan Jakkie Cilliers, vroue Springbok en Joe Panther, President van die Hurricanes Rugbyklub in Stilfontein oorhandig.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button