NewsNews

Covid in Potch klim steeds

Die aantal aktiewe gevalle van Covid-19 in Potchefstroom en Ventersdorp is steeds besig om te styg.

Die aantal aktiewe gevalle van Covid-19 in Potchefstroom en Ventersdorp is steeds besig om te styg. Volgens die Noordwes Departement van Gesondheid se nuutse syfers, was daar teeen Maandag 340 aktiewe gevalle in die J.B Marks munisipaliteit. Drie dae gelede was die aantal aktiewe 166 waarna dit na 234, 301 en uiteindelik 340 gestyg het. 1 616 898 dosisse van die entstof is al in die Noordwes toegedien. Die departement maan inwoners om aan alle Covid-19 protokolle te voldoen. “Dra jou masker, hou ‘n gesonde afstand van ander en vermy groot byeenkomste en onnodige reis,” het die departement gesê. President Cyril Ramaphosa sal na verwagting Woensdag met die Covid-19 bevelsraads vergader om die skerp styging van gevalle in die land te bespreek.  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button