Met nog reën wat voorspel word vir hierdie week is daar ‘n goeie dat Januarie vanjaar een van die natste maande nog in die begin van die jaar sal wees.
In 2021 was daar ook goeie reënval met 228mm wat in Januarie geval het. Die langtermyngemiddeld is 127mm.
Daar het alreeds op 2 Januarie 100mm reën geval en dit kan is goed met die nat toestande vir die afgelope twee weke, en met nog reën op pad dat verlede jaar se merk van 228mm oorskry sal word.
In Desember 2021 het daar reeds 178 mm reën geval, wat aansienlik hoër is as die langtermyn gemiddeld vir Desember van 121 mm vir die hele maand.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



