NewsNews

Ma dink flink om kleuter uit kar te kry

Die ma van 'n tweejarige seun moes vinnig dink nadat haar kind per ongeluk in die motor toe gesluit is. 

Die ma van ‘n tweejarige seun moes vinnig dink nadat haar kind per ongeluk in die motor toe gesluit is.

Volgens Christiaan Haefele, Bedryfsbestuurder van Mooirivier Beskerming, het die ma gister (17 Januarie) omstreeks 16:00 die sekuriteitsmaatskappy om hulp gekontak.

“Die Mooirivier reaksiespan het haar bygestaan, waarna ‘n plaaslike slotmaker die motor oop gesluit het,” het hy gesê.

Die kleuter is ongedeerd.

“ER24 was ook op die toneel vir ingeval enige mediese hulp nodig sou wees. Gelukkig het die ma kop gehou en vinnig gedink om sodoende die nodige hulp te vra,” het Haefele gesê.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button