NewsNews

Mooirivier sit ‘n glimlag op PAWS se gesigte met uitreik

Die skenking sluit in 436 kg hondekos, 126 kg katkos, 82 blikkies kos vir honde, 38 blikkies kos vir katte, sowel as talle skoonmaakmiddels en komberse.

Laerskool Mooirivier het as deel van hulle uitreikprojek vir die kwartaal, allerhande benodigthede vir Potchefstroom Animal Welfare Society op Donderdag, 3 Maart geskenk.

Dit sluit in 436 kg hondekos, 126 kg katkos, 82 blikkies kos vir honde, 38 blikkies kos vir katte, sowel as talle skoonmaakmiddels en komberse.

Mooirivier se hoofleiers kon ook op die dag ‘n vinnige toer van PAWS kry om meer ingelig te word oor die belangrike werk wat PAWS doen in verband met die diere op ‘n daaglikse basis.

  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button