NewsNews

Aardklop kom draai weer in Potch vanjaar

Die Aardklop kunstefees gaan weer soos oudergewoonte vanjaar in Potch kom draai. 

Die Aardklop kunstefees gaan weer soos oudergewoonte vanjaar in Potch kom draai.

Alhoewel die fees van 30 September tot 9 Oktober ook in Linden en Pretoria aangebied word. Verlede jaar is slegs ‘n opwipfees in Pretoria gehou, volgens ‘n verkalring van Aardklop was die model baie suksesvol en wil hulle graag voortbou op dit. Saam met die nuwe hoofborg, Momentum Beleggings wil Aardklop sy doelwit haal om die kunste te bevorder en om feesgangers te bly verras en vermaak.

“Dit is vir ons wonderlik om hierdie gedeelde visie te vind by Momentum Beleggings. Saam, glo ons in die verruiming van ons kunste- en kultuurlandskap. In ’n veranderende wêreld, moet ons nie net volhou met die pas nie, maar ook voortdurend groei en vernuwe. Dit is heerlik om die entoesiasme vanaf bestaande en nuwe vennote te ervaar,” het Alexa Strachan, Hoof uitvoerende beampte van dié fees gesê.

Volgens haar sal die volledige program later bekend gemaak word.

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button