NewsNews

Vrou oorlede na ongeluk op N12

'n Vrou is gister (21 April) oorlede nadat sy in 'n motorongeluk op die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom betrokke was. 

‘n Vrou is gister (21 April) oorlede nadat sy in ‘n motorongeluk op die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom betrokke was.

Die ongeluk het omstreeks 14:30 ongeveer 25km buite Potchefstroom plaas gevind. Die pad in die rigting na Klerksdorp was vir ‘n geruime tyd toe gewees.

Volgens Ruan Cato, van Mooirivier Beskerming se mediese noodeenheid, is daar behalwe vir die oorlede drie ander mense beseer.

“Een van die beseerdes is na Potch Medi clinic geneem vir verdere behandeling. Dit is ‘n skoolkind wat ‘n moontlike pelvis fraktuur opgedoen het,” het Cato gese.

Plaalike owerhede was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button