
Eskom het vanoggend (22 Junie) aangekondig dat fase 2 beurtkrag gewysig is en alreeds vanaf 10:00 vandag ingestel word. Potchefstromers sal gedurende die volgende tye geaffekteer word.
Donderdag 23 Junie
06:00 – 08:30
14:00 – 16:30
Vrydag 24 Junie
14:00 – 16:30
22:00 – 00:00
Saterdag 25 Junie
20:00 – 22:30
Sondag 26 Junie
05:00 – 06:30

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



