
Fase 4 beurtkrag duur komende week vanaf Maandag 27 Junie – Woensdag 29 Junie voort. Eskom het vroeër vandag bevestig dat Fase 4 in die komende week ook ingestel sal word.
Hier is die tye wanneer Potchefstromers beurtkrag kan verwag:
Maandag, 27 Junie
05:00 – 06:30
12:00 – 14:30
20:00 – 22:30
Dinsdag, 28 Junie
05:00 – 06:30
12:00 – 14:30
20:00 – 22:30
Woensdag, 29 Junie
10:00 – 12:30
18:00 – 20:30

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



