
Daar is weer beurtkrag in die komende week in Potchefstroom. Eskom het vandag (Sondag, 3 Julie) aangekondig dat Fase 4-6 beurtkrag op verskillende tye landswyd aanhou geïmplementeer sal word.
Hier is die tye wat Potch sal affekteer:
Maandag, 4 Julie: 00:00 – 02:30, 08:00 – 10:30 en 16:00 – 18:30
Dinsdag, 5 Julie: 06:00 – 08:30, 14:00 – 16:30 en 22:00 – 00:00
Woensdag, 6 Julie: 06:00 – 08:30, 14:00 – 16:30 en 22:00 – 00:00
Donderdag, 7 Julie: 06:00 – 08:30, 14:00 – 16:30 en 22:00 – 00:30
Vrydag, 8 Julie: 14:00 – 16:30 en 22:00 – 00:00.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.