Vier mans, het slegs ligte beerings opgedoen nadat ‘n dak waar hulle in Oudebrugweg gewerk het gisteroggend (7 Julie) in mekaar getuimel het.
Volgens ER24, was die werkers gelukkig bo-op die dak toe dit in mekaar val.

“Daar was niemand onder die dak nie. Die vier werkers, tussen die ouderdomme van 25 en 30 is na die Potchefstroom Hospitaal geneem vir verder behandeling,” lui ‘n verkalring op ER24 se Facebookblad.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



