NewsNews

Transnet-gebou slaan aan die brand

Dit is nog onseker hoe die brand ontstaan het.

Luister na die berig hier:

Daar het vanoggend, Vrydag, 22 Julie, ‘n brand by die Transnet-gebou in Piet Bosmanstraat uitgebreek. Die brandweer was op die toneel vanoggend en die brand is geblus.

Dit is nog nie bekend wat die brand veroorsaak het of wat die totale skade aan die gebou is nie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button