Local newsNewsNews
Brand veroorsaak skade by huis in Bailliepark
Daar was gisteraand omstreeks 21:00 'n huisbrand in Richardsonstraat in Bailliepark.
Daar was gisteraand omstreeks 21:00 ‘n huisbrand in Richardsonstraat in Bailliepark.

Volgens Mooirivier Beskerming was hulle, ER24 en die plaaslike brandweer op die toneel. Die brand is geblus en niemand is in die brand beseer nie.

Dit is nog onduidelik wat die brand veroorsaak het en wat die presiese skade aan die huis is na die brand. Vlamme het die dak en dele van die huis verswelg.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



