Local newsNewsNews
Geen beserings na ongeluk in Calderbanklaan
Die motoris het beheer oor die voertuig verloor.
‘n Motorongeluk het ongeveer 22:00 gisteraand (Woensdag, 14 September) in Calderbanklaan (Dam Area) plaasgevind.


Een motorvoertuig was betrokke in hierdie ongeluk, maar niemand is ernstig beseer nie.
Alle nooddienste was op die toneel.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



