Local newsNewsNews

Kleinplaas parkrun se kunsbeen-stapper inspireer

Gert Rens se teenwoordigheid by die Kleinplaas parkrun is vir talle deelnemers ‘n inspirasie.

Die alombekende Kleinplaas parkrun wat elke Saterdag in Potchefstroom plaasvind is al sinoniem met die teenwoordigheid van Gert Rens – die man met die prostese wat al elkeen van die 22 parkrun 5km wedlope vanjaar voltooi het.

Interessante feite oor Gert Rens:

Lees die volle storie in hierdie week (Donderdag, 20 Oktober) se gedrukte uitgawe van die Potchefstroom Herald. 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button