Local newsNewsNews

Stem vir jou gunsteling voëlverskrikker by Wilgeboom Aarbeie

Ses kreatiewe voëlverskrikkers maak seker dat die soet en sappige aarbeie by Wilgeboom Aarbeie mooi bewaar word.

Ses kreatiewe voëlverskrikkers maak seker dat die soet en sappige aarbeie by Wilgeboom Aarbeie mooi bewaar word.

Wilgeboom Aarbeie is ‘n aarbeiplaas waar die publiek aarbeie kan pluk en geniet. Daar is ook speelplek vir kinders en ‘n restaurant waar onder meer wafels en melkskommels geniet kan word.

Die publiek het ook die geleentheid om vir die ses unieke voëlverskrikkers te stem. 

Hoe om te stem: 

Dit publiek moet na Wilgeboom Aarbeie (Waterstraat 166, Wilgeboom Hoewes) toe ry en dan hulle keuse maak oor watter een van die voëlverskrikkers  hulle gunsteling is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button