Gimmies se grootste matriek presteerders vereer
Potchefstroom Gimnasium se top matrieks is verlede maand tydens 'n spesiale en spoggerige geleentheid vir hulle prestasies vereer.
Potchefstroom Gimnasium se top matrieks is verlede maand tydens ‘n spesiale en spoggerige geleentheid vir hulle prestasies vereer.
Die volgende toekennings is aan die matrieks aangewys:
Senior Sportseun: Armand Willemse
Senior Kultuurseun: Josef Joubert
Dogtersmuurbalspeler: Elske Garbers
Senior Seunsatleet: Armand Willemse
Senior Dogtersatleet: Lee-Ann Grobbelaar
Senior Krieketspeler: Johan Mahne
Redenaar van die jaar: Philip Human
Uitvoerende Kunstenaar: Josef Joubert
Hoogste Kultuurprestasie: Amira Willighagen
Senior Kultuurdogters: Nadia du Toit en Shané Snijman
Skildjie vir besondere prestasie in atletiek: Armand Willemse
Leierskap: Gimmieraad-voorsitters:
Martin van Onselen en Selma Kotzé
Gimmie-leerder: Laura Kruger
Duxleerder: Nathan Brunette
Top 10:
1. Nathan Brunette, 92,6%
2. Amira Willighagen, 89,6%
3. Ané Massyn, 89,6%
4. Philip Human en Wikus Liebenberg, 89,1%
5. Laura Kruger, 89%
6. Reinhardt Röntgen, 87,9%
7. Mia-Bi Hamilton Attwell, 87,7%
8. Selma Kotzé, 87,1%
9. Kayla Koekemoer, 87%
10. Jan-Hendrik Botha, 86%










