Local newsNewsNews

VIDEO: Burgemeester wens vir Tannie Babs geluk met 102de verjaarsdag

Tannie Babs Cornelius, 'n inwoner van Samuel Broadbent Aftreeoord, het vandag (Dinsdag, 22 November) haar 102de verjaarsdag met 'n spesiale verrassingspartyjie gevier. 

Tannie Babs Cornelius, ‘n inwoner van Samuel Broadbent Aftreeoord, het vandag (Dinsdag, 22 November) haar 102de verjaarsdag met ‘n spesiale verrassingspartyjie gevier.

Die personeel van Samuel Broadbent het alles gedoen om dit ‘n dag te maak wat Tannie Babs vir altyd sal onthou.

Kyk die video hier:

Hierdie voormalige inwoner van Benoni het beslis haar eerste verjaarsdag in Potchefstroom saam met haar mede-inwoners en dogter, Carlin Venter, behoorlik geniet.

Foto’s: Wouter Pienaar

Die JB Marks munisipaliteit se burgemeester, Gaba Ka Qhele, was ook deel van die eregaste op die dag en het haar ook gelukgewens.

*Lees meer in hierdie week (Donderdag, 24 November) se uitgawe van die Potchefstroom Herald oor hierdie spesiale verjaarsdag.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button