Local newsNewsNews

Gimmies woeker op die redenaarsverhoog

Pieter Kruger behaal 'n fantastiese eerste plek in die junior-afdeling.

By die afgelope Noordwes-semifinaal van die ATKV-redenaarskompetisie het drie deelnemers van Potchefstroom Gimnasium hul uitstekend van hul taak gekwyt.

Pieter Kruger, graad 8, kom eerste in die juniorafdeling.  Hy gaan in Augustus aan die nasionale finaal by Goudini-spa deelneem.

Danel Fourie behaal ’n vyfde plek in die senior voorbereide kategorie en CF Deacon verkry ’n vyfde plek in die senior onvoorbereide kategorie.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button