SportSport

Foto’s: Laerskole ding mee vir NW-netbaltitel

Op 'n yskoue wintersoggend (Saterdag, 10 Junie) het van Noordwes se top laerskool netbalspanne sake begin uitspook om te sien wie vanjaar as die Noordwes o.11-o.13 kampioene gekroon gaan word. 

Op ‘n yskoue wintersoggend (Saterdag, 10 Junie) het van Noordwes se top laerskool netbalspanne sake begin uitspook om te sien wie vanjaar as die Noordwes o.11-o.13 kampioene gekroon gaan word.

Hierdie kampioenskappe vind vandag by Potchefstroom Gimnasium se netbalbane plaas.

Laerskool Mooirivier, Laerskool Baillie Park, Laerskool M.L. Fick verteenwoordig Potchefstroom in verskeie ouderdomsgroepe vandag teen ander top skole soos Laerskool Saamtrek, Laerskool La Hoff (Klerksdorp) sowel as Laerskool Rustenburg, Laerskool Proteapark, Laerskool Vastrap (Rustenburg) onder andere.

Spanne speel vanoggend poelwedstryde om te bepaal wie vir die top posisies in die uitspele vanaf 14:00 gaan kompeteer.

Hier is foto’s van vanoggend se aksie: (Foto’s: Wouter Pienaar)

Hier is die program vir die dag:

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button