Local newsNewsNews

Kind (5) raakgery op N12

Die kind is in 'n stabiele, maar ernstige toestand na 'n plaaslike hospitaal vervoer. 

Daar is vanoggend omstreeks 10:13 ‘n vyfjarige kind op die N12 oorkant NTT Nissan raakgery. ‘n Ligte motorvoertuig was in die ongeluk betrokke.

ER24 Potchefstroom het die kind op die toneel behandel. Die kind is in ‘n stabiele, maar ernstige toestand na ‘n plaaslike hospitaal vervoer.

Dit is nog onseker presies hoe die ongeluk plaasgevind het.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button