Local newsNewsNews
Valiant Swart se musiek loop soos stroop in Potch
Die alombekende Afrikaanse folk-rock musikant, Valiant Swart, het vir die eerste keer in jare in Potchefstroom op Saterdag, 1 Julie opgetree.
Die alombekende Afrikaanse rock, folk en blues musikant, Valiant Swart, het vir die eerste keer in jare in Potchefstroom op Saterdag, 1 Julie opgetree.
Dit was die wag werd vir baie van sy aanhangers en musiekliefhebbers wat na Loop straat gekom het om na een van Suid-Afrika se top musikante te kom luister.
Foto’s: Wouter Pienaar
Valiant Swart het ‘n wye lys liedjies oor die afgelope 27 jaar opgebou wat in elkeen se smaak val. Na elkeen van sy treffers was daar ‘n luide applous – duidelik ‘n teken dat hierdie troebadoer se musiek tydloos is.
Swart het onlangs ‘n nuwe album Rondry, Fliek en Die Buitelewe bekendstel.


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!




















