Local newsNewsNews
Geen ernstige beserings na kop-aan-kop botsing op N12
Hierdie ongeluk het ongeveer 20km buite Potchefstroom in die rigting van Johannesburg plaasgevind.
Daar was vanmiddag (Vrydag, 21 Julie) ongeveer 12:40 ‘n kop-aan-kop botsing op die N12 waartydens een laan van die pad heeltemal toegemaak moes word.
Hierdie ongeluk het ongeveer 20km buite Potchefstroom in die rigting van Johannesburg plaasgevind.

Tydens hierdie motorongeluk het niemand ernstige beserings opgedoen nie.
ER24, Mooirivier First Responder en EMRS was op die toneel op die bystand te bied.
Alles owerhede was ook op die toneel.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



