Local newsNewsNews

Gimmies se toneelspelers pronk by Tienertoneelfees

Nerica Kruger en Etienne Dannhauser wen ook die pryse as beste aktrise en akteur van die week.

Gimmie se Toneelspan neem vanaf 21-22 Julie aan die Aardklop Pronkpodium Tienertoneelfees se Waterkloof week deel en stap weg met naaswenner-titele.

Hulle dring deur na die week se finaal waar hulle as naaswenners aangewys word. Nerica Kruger en Etienne Dannhauser wen ook die pryse as beste aktrise en akteur van die week.

Die toneel stap ook weg met die volgende sertifikate:

  • Louis Combrink en Antoinette de Lange ontvang goud as beligtingsoperateurs
  • Zene van der Mescht en Karla van Wyk ontvang goud as klankoperateurs
  • Pierre-André Viviers ontvang goud vir klank- en beligtingsontwerp
  • Lara Maartens ontvang goud vir verhoogbestuur
  • Etienne Dannhauser en Nerica Kruger ontvang elk ‘n silwer sertifikaat vir spel
  • Pierre-André Viviers ontvang silwer vir teks en regie
  • Die Ensemble ontvang algeheel silwer

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button