SportSport

Volkies klim die leer na omvattende oorwinning

Volkies se 1ste XV het 'n paar plekke op die punteleer geklim nadat hulle Saterdag, 22 Julie, met Hoërskool Alberton afgereken het. 

Volkies se 1ste XV het ‘n paar plekke op die punteleer geklim nadat hulle Saterdag, 22 Julie, met Hoërskool Alberton afgereken het.

Volkies het met 34 – 5 die Johannesburgers laat les opsê.

Christo Rose was weer op sy beste, waar hy baie geleenthede vir sy spanmaats, veral Ludwig Shuld geskep het. Hy het ook agter die pale gaan kuier.

Volgens Mighael de Beer, hoofafrigter van Volkies, het sy span goed besit behou. Wat verskeie geleenthede geskep het.

“Hulle was baie goed gewees, en het nooit gaan lê nie. Daar was maar bietjie roes om af te skud na die vakansie, maar toe ons weer in ons struktuur inkom, het dit begin goed gaan, ” het de Beer gesê.

Volkies het ‘n loslootjie komende naweek, waarna hulle Merensky toe reis om hulleveldtog voort te sit.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Dustin Wetdewich

I have been a journalist with the herald since 2014. In this time I have won numerous writing awards. I have branched out to sport reporting recently and enjoy the new challenge. In 2019 I was promoted to Editor of the Herald which brings another set of challenges. I am comitted to being the best version of myself.

Related Articles

Back to top button