Local newsNewsNews

Brandweer kuier by Rep en Roer Kleuterskool

Dit was vir die kleuters 'n dag wat hulle nie sommer sal vergeet nie.

Die brandweer van J.B. Marks het Donderdag, 20 Julie by Rep en Roer kom kuier.

Hul het die kleuters verras met hul gróót brandweerwa en oorverdowende sirene.

Die kleuters het ook die geleentheid gekry om binnein die brandweerwa te klim. Dit was vir die kleuters ‘n dag wat hulle nie sommer sal vergeet nie.

Foto’s: Verskaf

 

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button