Local newsNewsNews
Tokkies kondig hoofleiers vir derde kwartaal aan
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die derde kwartaal onlangs gekies.
Laerskool Mooirivier het hulle hoofleiers vir die derde kwartaal onlangs gekies.
Graad 7-2: Miné Müller en Charlie Botha
Graad 7-5: Klara Kruger en Tjaart Yates
Graad 7-11: Chanel Duarte en Derik Mels
Graad 7-12: Lieschen Botes en Dian Scholtz

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!