Local newsNewsNews

Tokkies sing uitstekende derde plek los by nasionale ATKV-Applous Koorkompetisie

Tokkies se seniorkoor wen ook die toekenning vir die beste Afrika lied.

Tokkies se seniorkoor het die afgelope week ‘n derde plek op nasionale vlak behaal by die ATKV-Applous Koorkompetisie in die Prestige kategorie. Hul wen ook die toekenning vir die beste Afrika lied.

Koorleier Juf. Esmie Koornhof, begeleier tannie Petro Coetsee en organiseerder Juf. Christa van Zyl, het baie harde werk ingesit met die vrugte wat beslis afgewerp is.

Foto’s: Verskaf

Tokkies bedank graag elke elke personeellid en ouer wat “ook met soveel sorg en liefde gehelp het met toesig, klere, kos, spanbou en nog vele meer. Ons waardeer ook elke ouer, ouma & oupa, familie en vriende se ondersteuning.”

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button