Local newsNewsNews
Volkies se personeel vereer vir uitnemendheid
Volkies se skoolhoof, mnr.Terry Nicholenas, en mevrou Uvalde Swanepoel, een van Volkies se senior Wiskunde-onderwysers, het in dié kompetisie tot dusver uitstekend gevaar.
Volkies se skoolhoof, mnr.Terry Nicholenas, en mev. Uvalde Swanepoel, een van Volkies se senior Wiskunde-onderwysers, het in die “Nationa Teaching Awards” (NTA) kompetisie tot dusver uitstekend gevaar. Beide stap as wenners weg in die Dr Kenneth Kaunda-streek. Meneer Nicholenas in die afdeling “Lifelong Achievement”, en juffrou Uvalde, soos sy onder die kinders bekend staan, in die kategorie vir “Excellence in Mathematics”. Volkies se leerders, ouers en personeel wens hulle sterkte toe in hulle voorbereiding vir die volgende rondte.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



