Local newsNewsNews
N12 weer oop vir verkeer
Polisie is op die toneel sowel as munisipale amptenare wat met die ontevrede betogers gesels.

Die N12 by Ikageng is weer oop aan beide rigtings na Potchefstroom en Klerksdorp.
Betogers het vroeër vanoggend,(Donderdag, 10 Augustus) die N12 by Ikageng met brandende bande versper wat verkeer vertraag het.
Teen 09:15 was die N12 oop vir verkeer.
Polisie is op die toneel sowel as munisipale amptenare wat met die ontevrede betogers gesels.
Dié betogings handel glo oor ‘n gebrek aan dienslewering.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



