Local newsNewsNews
Protesaksie tans op N12 by Ikageng
Daar is vanoggend (Donderdag, 10 Augustus) 'n protesaksie op die N12 by Ikageng wat verkeer vertraag.
Daar is vanoggend (Donderdag, 10 Augustus) ‘n protesaksie op die N12 by Ikageng wat verkeer vertraag.
Betogers is tans (07:15) besig om die N12 by Ikageng met brandende bande te versper.
Hier is ‘n video van ‘n motoris op die N12 by Ikageng teen ongeveer 06:50 vanoggend.
Hierdie betogings handel glo oor ‘n gebrek aan dienslewering. Betogers het ook ook verlede Donderdag, 3 Augustus betoog en die pad met takke en brandende bande versper.
Polisie na die toneel ontbied.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



