Local newsNewsNews

Afriforum Jeug Sokkie sorg vir groot pret

Afriforum Jeug het 16 September ‘n sokkie by Snowflake aangebied. Jongmense het hulself gate uit geniet en voete is deur gedans.  

Afriforum Jeug het 16 September ‘n sokkie by Snowflake aangebied. Jongmense het hulself gate uit geniet en voete is deur gedans.

Vanaf Links: Joseph Pretorius, Elminda van der merwe, Chané Calitz, Carla Done Viljoen, Wian Maritz, Tehillah Truter, en Zandri Ferreira.
Jongmense dans saam op ‘Samsara’.
Andre Joubert en Juron Maree het gesorg dat niemand honger rondstaan nie.
Die dansbaan was die hele aand vol paartjies.
Mira Kaffka Genaamd Dengler, Lienke Snyman, en Salome Smit het lekker gesit en gesels.
Adrienne Krause en Marné Buys.
Hierdie jongmans het almal verbaas deur in ‘n sirkel rond te spring.
Beàtha Groenewald en Marli Steyn.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button