Local newsNewsNews

Help Gesin wat huis in brand verloor het

Die van der Merwe gesin het gister, 21 September al hul besittings in ‘n huisbrand verloor. Die gesin het nie huis-inhoudsversekering nie, en is afhanklik van skenkings om weer op hul voete te kan kom. Indien jy kan help met kos en/of klere skenkings, kan dit by Kockstraat 95 afgelaai word. Sien die klere-grottes onder. …

Die van der Merwe gesin het gister, 21 September al hul besittings in ‘n huisbrand verloor.

Die gesin het nie huis-inhoudsversekering nie, en is afhanklik van skenkings om weer op hul voete te kan kom.

Indien jy kan help met kos en/of klere skenkings, kan dit by Kockstraat 95 afgelaai word. Sien die klere-grottes onder.

Indien jy wil help met geldelike skenkings, kontak vir Christi Cloete by 076 520 9652.

Christi het ‘n WhatsApp-groep begin waarby jy kan aansluit om meer uit te vind in terme van ondersteuning wat die gesin benodig.

Follow this link to join my WhatsApp group: https://chat.whatsapp.com/Ghuv6eG8K6f4CfHCrpavkN

Die groottes waarvolgens die gesin klere benodig is as volg.

Jaco: hemp en broek size large/ 38. Skoene size 7/8,

Willem: Broek en t shirt meduim, Skoene size 8.

Klara: (14 jaar oud) – Laerskool Baillie Park – t shirts en broeke – small (groot mense sin) skoene 5/6.

Martie: broek size 2xlarge of size 50, 2xlarge tshirts, skoen size 6/7.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button