Jaco Vermaak vier 'n paaltjie vir sy span tydens die openingswedstryd van die Baillies T10 Challenge. Foto: Verskaf.
Die Baillies T10 Challenge het vanmiddag vir kookwater krieket onder die lenteson gesorg toe Baillies teen The Bomb Squad te staan gekom het.
Baillies het genoeg vernuf gewys op die dag en hul teenstanders geklop. Hierdie wedstryd was net ‘n voorsmaak van die krieketaksie wat die res van die naweek verwag kan word.
Baillies vier ‘n paaltjie.
Die aksie was uit die boonste rakke.
Kobus Nel laat waai met sy boulwerk.
Rieme Redelinghuys wys sy vernuf as paaltjiewagter.
Kobus Nel vang ‘n bal van sy eie boulwerk.
Jaco Vermaak vier ‘n paaltjie vir sy span tydens die openingswedstryd van die Baillies T10 Challenge. Foto: Verskaf.
Valskermpringers was ook deel van die pret waar pryse gewen kon word.
Die aksie begin alreeds Saterdag (23 September) om 08:00 met Brocor wat Kings aanvat. Die laaste wedstryd van die dag sal Gimmies teen Brocor om 16:00 te staan kom.
Hier is ‘n lys van die naweek se bepalings:
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.