Local newsNewsNews

Kolwyntjies vir Kinder-kanker

September-maand fokus op kanker in kinders, en die Cupcake of Hope Foundation in Potchefstroom gedenk dit deur kolwyntjies te verkoop en die geld te skenk aan kinder-kankerlyers. Vanjaar se kolwyntjie-verkope vind plaas 30 September van 09:00 tot 15:00 in Mooirivier Mall se koshof. Die gemeenskap bak ongeveer 3000 kolwyntjies wat dan verkoop word. Kolwyntjie-bestellings kan …

September-maand fokus op kanker in kinders, en die Cupcake of Hope Foundation in Potchefstroom gedenk dit deur kolwyntjies te verkoop en die geld te skenk aan kinder-kankerlyers.

Vanjaar se kolwyntjie-verkope vind plaas 30 September van 09:00 tot 15:00 in Mooirivier Mall se koshof. Die gemeenskap bak ongeveer 3000 kolwyntjies wat dan verkoop word.

Pragtig versierde kolwyntjies word deur die gemeenskap gebak en dan verkoop. Fotos: Verskaf.

Kolwyntjie-bestellings kan vooraf geplaas word by Angelique Hall(082 822 5250) of by Elmarieta van Niekerk(082 683 6055).

Bestellings sal 29 September afgelewer word of afgehaal word.

Die publiek word uitgenooi om die geleentheid te ondersteun.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Related Articles

Back to top button