Local newsNewsNews
Kolwyntjies vir kinderkanker hierdie Saterdag in die MooiRivier Mall
Vanjaar se kolwyntjieverkope vind 30 September van 09:00 tot 15:00 in Mooirivier Mall plaas.

September fokus op kanker by kinders en die Cupcake of Hope Foundation in Potchefstroom gedenk dit deur kolwyntjies te verkoop en die geld aan kinder-kankerlyers te skenk. Vanjaar se kolwyntjieverkope vind 30 September van 09:00 tot 15:00 in Mooirivier Mall plaas.
Bestellings kan vooraf by Angelique Hall (082 822 5250) of Elmarietha van Niekerk (082 683 6055) geplaas word.
Bestellings sal teen 29 September afgelewer word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.