Local newsNewsNews

Substasie in Miederpark ontplof

'n Substasie in Gardenialaan in Miederpark het vanoggend ongeveer 08:20 ontplof glo weens kabeldiefstal.

‘n Substasie in Gardenialaan in Miederpark het vanoggend ongeveer 08:20 glo weens kabeldiefstal ontplof.

Daar is een persoon binne die kragstasie in ‘n kritieke toestand gevind. Nooddienste het die persoon na Potchefstroom Hospitaal vervoer.

Hierdie substasie in Gardenialaan in Miederpark het vanoggend (Dinsdag, 3 Oktober) ontplof. Foto: Cornelia Hitge

Die kragstasie het ook brandskade opgedoen. Dele in die weste kant van Miederpark, sowel as Wilgeboom en Rioolwerke is sonder krag. Dit is nog onseker hoe lank dit sal neem vir die krag om herstel te word.

Die polisie, Mooirivier Beskerming, en munisipale beamptes is tans op die toneel.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Potchefstroom Herald in Google News and Top Stories.

wouterpienaar01

I am the editor of the Potchefstroom Herald since January 2026. I have a keen interest for sport and local community news. I have more than a decade of experience covering various beats. Journalism is a lifestyle.

Related Articles

Back to top button